College SA
KRY ‘N WERK STUDIELENINGS VERSOEK HULP VOEG JOU KOLLEGE BY ONS VENNOTE NUTTIGE WEBTUISTES VINNIGE VRAGIES

Het ek ONDERSTEUNING?

Steungroepie

Iets wat dikwels misgekyk word, is die rol wat vriende en familie speel. Dit sal tot jou voordeel strek indien jy familie en vriende het wat jou sal ondersteun en aanmoedig om ‘n sukses van jou studies te maak. Om te studeer verg baie tyd en toewyding, en dis menslik om soms fokus en motivering te verloor. Maak seker dat jy mense in jou lewe het wat jou sal ondersteun en ‘n hupstoot kan gee wanneer jy dit nodig het.

Studiekalender

‘n Studiekalender is ‘n wonderlike ondersteuningsmiddel omdat dit jou deurentyd herinner aan waarmee jy besig is en waarheen jy oppad is. Gebruik dit om registrasiedatums, eksamendatums, kollegevakansies en enige ander belangrike gebeurtenisse op aan te dui en sit dit op jou yskas of êrens in die huis waar almal dit kan sien. Dit sal dan terselfdertyd ook die ander mense in jou huis herinner dat jy met jou studies besig is en hulle sal waarskynlik meer tegemoetkomend wees wanneer hulle weet dat jy vir ‘n toets voorberei of dat jy gespanne is omdat jy ‘n opdrag moet voltooi.

Vorderingsplakkaat

‘n Vorderingsplakkaat is nóg ‘n sigbare ondersteuningsmiddel en, net soos die studiekalender, jy kan dit opsit waar almal in die huishouding dit kan sien. Deur jou vordering gedurende die jaar daarop aan te dui, sal jy jouself herinner aan wat jy reeds bereik het en wat nog vir jou voorlê. Wanneer jou familie en vriende dit sien, sal hulle jou gemotiveerd hou en aanmoedig om selfs beter te doen. As jy dié tipe ondersteuning het, sal jy beslis geïnspireerd bly!

Versoek Meer Inligting

  
 
 

careertestlogo.jpg

VennoteCollege SA

colleges.co.za

Strategic Investigations and Seminars (SIS) Skills Academy
learninggrouplogo.jpg The Decor School
Boston City Campus Unidas
african_Bank.gif etalogo.jpg
icblogo.jpg ibslogo.jpg
comptialogo.jpg fassetlogo.jpg
saimlogo.jpg cis.jpg
FET capetown.jpg
FET
pastellogo.jpg

CV Makeover

Renego
collegefinder.jpg
coursefinder.jpg
collegeapp.jpg sportscourses.jpg
southafrica.jpg bookkeeping.jpg
collegeinfo.jpg colleges.jpg
collegeof.jpg fattraining

jobrapido.jpg

just-the-job-employment-portal.gif

netmechanic.jpg

South African Business Directory
Terreinkaart | Privacy Policy
Website design by Net Mechanic