KOLLEGES

College SA

Tuisstudiekollege

College SA is ‘n gevestigde en ten volle geakkrediteerde Privaat FET Kollege en is bekend vir uitstekende diens. Hul benadering tot Tuisstudie is daarop gefokus om die student te ondersteun en hulle is daaraan toegewy om hul student te help om hul potensiaal te bereik.

Unieke voordele soos maklike betaalopsies en gepersonaliseerde pakkette onderskei College SA van ander kolleges, so indien jy opsoek is na ‘n kollege waar jy nie bloot net ‘n nommer is nie, is College SA die regte keuse vir jou!

College SA se kontakbesonderhede is as volg:

Registrasies en Navrae:

Toll Free Number:   0800 21 23 22
E-posadres:     [email protected]

Vir meer inligting oor College SA, besoek asseblief hul webtuiste: http://www.collegesa.co.za/.

‘n Ander opsie is om die vorm hieronder te voltooi. ‘n Konsultant sal so gou as moontlik in kontak wees:

 

View Larger Map

Skills Academy

Tuisstudiekollege

Skills Academy, soos die naam aandui, bied kursusse aan wat daarop gefokus is om vaardighede in die werksplek te ontwikkel en om studente te help om nuwe vaardighede aan te leer sodat hulle meer toegerus is om hul daaglikse take te vervul.

Skills Academy bied ‘n verskeidenheid van kursusse aan, en met baie bekostigbare betaalplanne kan jy nou ‘n kwalifikasie verwerf en jouself voorberei om die werksplek kommervry en met selfvertrou te betree!

Skills Academy se kontakbesonderhede is as volg:

Registrasies en Navrae:

Toll Free Number:   0800 040 040
E-posadres:     [email protected]

Vir meer inligting oor Skills Academy, besoek asseblief hul webtuiste:  http://www.skillsacademy.co.za.

‘n Ander opsie is om die vorm hieronder te voltooi. ‘n Konsultant sal so gou as moontlik in kontak wees:

 

View Larger Map

Learning Group

Tuisstudiekollege

The Learning Group spesialiseer in kreatiewe studies en bied ‘n verskeidenheid kursusse aan wat tot ‘n breë mark spreek. Hulle bied egter ook FASSET geakkrediteerde kwalifikasies aan wat binne die veld van finansiële studies val.

The Learning Group maak die studieproses ‘n maklike een met gereelde kontaksessies van jou toegewyde Studente Raadgewer, en tuisstudie word dus ‘n eenvoudige proses.

The Learning Group se kontakbesonderhede is as volg:

Registrasies en Navrae:

Toll Free Number:   0801 12 12 12
E-posadres:     [email protected]

Vir meer inligting oor The Learning Group, besoek asseblief hul webtuiste:  http://www.learninggroup.co.za.

‘n Ander opsie is om die vorm hieronder te voltooi. ‘n Konsultant sal so gou as moontlik in kontak wees:

 

View Larger Map
Nuttige webtuistes

 

Het jy dit al ooit oorweeg om ‘n loopbaantoets te doen?

http://www.careertest.co.za/

 

 

 

Het jy loopbaan advies nodig?

http://www.career-advice.co.za/

 

 

 

Wil jy vir ‘n studielening by ‘n tuisstudiekollege aansoek doen?

http://www.studyloansa.co.za/

 

 

Soek jy ‘n beurs om jou studieonkostes te dek?

http://www.bursaries.co.za/