NUTTIGE WEBTUISTES
- www.collegefinder.co.za
- www.coursefinder.co.za
- www.africanbank.co.za
- www.unidas.co.za
- www.justthejob.co.za
- www.sportscourses.co.za
- www.capetowncollege.co.za
- www.collegeinfo.co.za
- www.collegeof.co.za
- www.collegeapplication.co.za
- www.colleges.co.za
- www.southafricacollege.co.za
- www.bookkeepingcourses.co.za
| College Finder is ‘n webtuiste wat ontwerp is om jou te help om die regte kollege of opleidingsentrum te vind. Dit gee jou wenke ten opsigte van watter vrae om jouself af te vra en gee jou ook die geleentheid om kolleges of opleidingsentrums met mekaar te vergelyk. Vir meer inligting, besoek asseblief hul webtuiste by www.collegefinder.co.za. |
| Course Finder is ‘n webtuiste wat ontwerp is om jou te help om die regte kursus te vind. Studente kan ook versoek om hulp met loopbaanbeplanning te ontvang om te verseker dat hulle die regte keuses vir hul toekoms maak. Vir meer inligting, besoek asseblief hul webtuiste by www.coursefinder.co.za. |
![]() |
| Sports Courses is ontwerp om alle kursusse wat met sport, ontspanning en fiksheid verband hou op een webtuiste te lys. Dit vergemaklik dus voornemende sportstudente se soektog deurdat dit al die nodige inligting verskaf en hulle vinniger in die regte rigting kan help. Vir meer inligting, besoek asseblief hul webtuiste by www.sportscourses.co.za. |
| Cape Town College verskaf ‘n lys van kolleges of opleidingsentrums in die Westelike Provinsie, maar kan ook behulpsaam wees ten opsigte van akademiese instellings wat elders geleë is. Verder gee dit studente raad oor studielenings en aansoekprosedures sodat hulle goed voorberei is om alle aspekte van hul studies te hanteer. |
![]() |
| College Info beantwoord al jou vrae wat met opleiding in die algemeen verband hou. Dit help jou om al die faktore te oorweeg wat ‘n uitwerking op jou besluit kan hê sodat jy uiteindelik al die inligting het om die regte keuses te maak. Vir meer inligting, besoek hul webtuiste by http://www.collegeinfo.co.za/. |
![]() |
| Collegeof.co.za bied ‘n gedetaileerde lys van watter kursusse en studierigtings verskillende kolleges of opleidingsentrums aanbied, so deur hierdie een webtuiste te besoek, kan jy besluit wat jy wil studeer sowel as waar jy wil inskryf. Jy hoef nie meer vir ure lank navorsing te doen om ‘n kollege of opleidingsentrum te vind wat reg is vir jou nie. Collegeof.co.za het klaar al die werk vir jou gedoen! Vir meer inligting, besoek hul webtuiste by www.collegeof.co.za. |
![]() |
| College Application is ontwerp om jou met jou aansoek by ‘n kollege of opleidingsentrum te help. Dit bied waardevolle wenke van wat jy alles in die aansoekproses moet oorweeg, en maak voorstelle van waar jy verdere hulp in dié verband kan kry. Vir meer inligting, besoek hul webtuiste by http://www.collegeapplication.co.za/. |
![]() |
| Colleges gee vir jou al die tersaaklike inligting oor kolleges en opleidingsentrums, soos watter kwalifikasies jy daar kan verwerf, watter kriteria jy aan moet voldoen, waar elke instelling in die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel inpas en wat jy van versillende kolleges of opleidingsentrums kan verwag. Vir meer inligting, besoek hul webtuiste by http://www.colleges.co.za/. |
![]() |
| Daar is honderde kolleges en opleidingsentrums in Suid-Afrika en wanneer dit by ‘n keuse tussen al die opsies kom, word die proses soms baie moeilik en ingewikkeld. South Africa College is ontwerp om jou met dié proses te help deur heelwat top kolleges en opleidingsentrums in Suid-Afrika te lys. Vir meer inligting, besoek hul webtuiste by http://www.southafricacollege.co.za/. |
![]() |
| Rekeningkunde en boekhoukursusse is baie gewild en baie studente wil graag ‘n loopbaan in hierdie veld vestig. Omdat daar so baie verskillende rekeningkunde en boekhoukursusse beskikbaar is, het Bookkeeping Courses besluit om die beste uit te sonder en jou raad te gee oor watter program die beste vir jou is. Vir meer inligting, besoek hul webtuiste by http://www.bookkeepingcourses.co.za/. |
| Om vir ‘n werk te begin soek, mag dalk ‘n vreesaanjaende gedagte wees, maar as jy eers ontdek het wat Unidas jou kan bied, word die aansoekproses doodmaklik! Hulle gee vir jou al die kennis en wenke om die werk van jou drome te kry, so waarvoor wag jy? Besoek www.unidas.co.za dadelik! Om uit te vind hoe Unidas jou kan help, kliek hier. |
![]() |
| Just the Job help jou om binne ‘n kliek of twee die werk van jou drome op te spoor! Dit lys plaaslike en internasionale werksgeleenthede en maak ‘n soektog maklik deur jou die opsie te gee om verskillende kategorieë te selekteer. Of jy ‘n deeltydse werk of ‘n permanente pos soek, Just the Job sal binne sekondes resultate oplewer! Vir meer inligting, besoek hul webtuiste by www.justthejob.co.za. |
![]() |
| Waarom moet ek African Bank kies? By African Bank kom studente eerste! Die eerste stap tot ‘n suksesvolle loopbaan is om die relevante kwalifikasie te verwerf en African Bank wil jou help om dié doel te bereik! Moenie tyd en energie mors deur jou oor jou finansies te bekommer nie: doen eerder vir ‘n lening by African Bank aansoek en begin vandag nog aan jou toekoms bou! |
Webtuiste: https://www.africanbank.co.za/default.jsf


































