As jy jou opleidingsentrum of kollege op hierdie webtuiste wil lys, vul die volgende vorm in en kliek “versend”.
LET WEL: Jou registrasiebesonderhede by die Departement van Onderwys sal nagegaan word. Opleiding.co.za sal nie outomaties enige opleidingsentrum of kollege aanvaar nie, aangesien ons net geakkrediteerde instellings voorstaan.