College SA
KRY ‘N WERK STUDIELENINGS VERSOEK HULP VOEG JOU KOLLEGE BY ONS VENNOTE NUTTIGE WEBTUISTES VINNIGE VRAGIES

WAT BETEKEN OPLEIDING IN SA?

  • Voorskool: Voordat jy met jou Laerskoolopvoeding kan begin, moet jy eers
    Graad R op Voorskoolse vlak voltooi.
  • Laerskool: Daarna moet jy Grade 1-7 slaag om tot Hoërskoolopvoeding
    deur te dring. In Suid-Afrika word leerders volgens die wet verplig om skool by te woon totdat hulle Graad 9 geslaag het of 15 jaar oud is. Voordat jy skool verlaat, moet jy dus baie seker wees dat jy nie ‘n hoër kwalifikasie gaan nodig kry vir die loopbaan wat jy wil volg nie.
  • Hoërskool: Indien jy beoog om verdere onderwys en opleiding te voltooi,
    word jy aanbeveel om Grade 8-12 suksesvol te voltooi. Sommige kolleges en technikons aanvaar wel Graad 10 kwalifikasies, maar alle universiteit vereis minstens ‘n Graad 12 sertifikaat.
  • Verdere onderwys en opleiding: Sodra jy jou Matrieksertifikaat verwerf het,
    het jy ‘n paspoort tot hoër onderwys by instellings soos kolleges, technikons en universiteite.


Die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel kan as volg voorgestel word:

diagram.jpg


Uit dié diagram behoort dit duidelik te wees dat die verskillende onderafdelings van onderwys en opleiding op mekaar bou:

Versoek Meer Inligting

  
 
 

careertestlogo.jpg

VennoteCollege SA

colleges.co.za

Strategic Investigations and Seminars (SIS) Skills Academy
learninggrouplogo.jpg The Decor School
Boston City Campus Unidas
african_Bank.gif etalogo.jpg
icblogo.jpg ibslogo.jpg
comptialogo.jpg fassetlogo.jpg
saimlogo.jpg cis.jpg
FET capetown.jpg
FET
pastellogo.jpg

CV Makeover

Renego
collegefinder.jpg
coursefinder.jpg
collegeapp.jpg sportscourses.jpg
southafrica.jpg bookkeeping.jpg
collegeinfo.jpg colleges.jpg
collegeof.jpg fattraining

jobrapido.jpg

just-the-job-employment-portal.gif

netmechanic.jpg

South African Business Directory
Terreinkaart | Privacy Policy
Website design by Net Mechanic